Vaal Weekblad news updates “Breaking local news in Vaal”. Visit Vaal Weekblad website here or see the feed summary below.
- Lotto-wenner koop kaartjie by OK in Rothdene
Die persoon het die Lotto gewen, maar nog nie sy kaartjie opgeëis nie. The post Lotto-wenner koop kaartjie by OK in Rothdene appeared first on Vaalweekblad. Read more » - Vaal-kuierplek verbied motorfietsklubkleure ná Pretoria-skietery
Skietery kan moontlik 'n kettingreaksie veroorsaak. The post Vaal-kuierplek verbied motorfietsklubkleure ná Pretoria-skietery appeared first on Vaalweekblad. Read more » - Eerste liefde gee Tony se nuwe lied vlerke
Toe Tony Knight sy sangloopbaan wou groet, het Debbie hom aangemoedig om aan te hou. Nou kry hul liefde ’n melodie. The post Eerste liefde gee Tony se nuwe lied vlerke appeared first on Vaalweekblad. Read more » - Amper tyd vir Lewenslig se 4×4 dag, wie kan help?
Die Liggies geniet elke jaar hul 4x4 avontuur baie, en die vrywilligers geniet dit nog meer! Indien jy kan help, lees hier... The post Amper tyd vir Lewenslig se 4×4 dag, wie kan help? appeared first on Vaalweekblad. Read more » - Delinda benodig hulp ná gru-ongeluk op R59
Lang pad van herstel le voor haar uitgestrek. The post Delinda benodig hulp ná gru-ongeluk op R59 appeared first on Vaalweekblad. Read more » - Leonardo se prettige nuwe enkelsnit
Heidi is nou 'n influencer, Peter is te besig met die bokke en Trompie is verlief. Aldus Leonardo... Gaan luister gerus. The post Leonardo se prettige nuwe enkelsnit appeared first on Vaalweekblad. Read more » - A-pokke-geval in Sasolburg aangemeld
A-pokke-geval in die Vaaldriehoek aangemeld. The post A-pokke-geval in Sasolburg aangemeld appeared first on Vaalweekblad. Read more » - Redan se leeu opgespoor
Die polisie sê die dier is opgespoor, maar kon nog nie bevestig of die dier gevang of hervestig is nie. The post Redan se leeu opgespoor appeared first on Vaalweekblad. Read more » - Kuns, Klank, Kollig – Welgedaan DF!
Daar is gesing, gedans, en toneelgespeel. Elke item was soos om 'n geskenk oop te maak. Leerders en personeel was ewe tuis op die verhoog. The post Kuns, Klank, Kollig – Welgedaan DF! appeared first on Vaalweekblad. Read more » - Mangat deksel gesteel, wees versigtig waar jy trap
Diep mangat sonder deksel naby Laerskool DF Malherbe. Voetgangers word gewaarsku om versigtig te wees om nie daarin te val nie. The post Mangat deksel gesteel, wees versigtig waar jy trap appeared first on Vaalweekblad. Read more »
Daily Live is updated with the
latest news from Vaal Weekblad find out how to keep this page updated.
