Sa Grain Mag News Updates

Sa Grain Mag news updates “Sagrainmag”. Visit Sa Grain Mag website here or see the feed summary below.

  • BEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelingsBEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelings
    BEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelings SA Grain ’n Teken van die inligtingsera waarin ons leef, is die feit dat produsente goed ingelig is. In ’n oogwenk word inligting vanaf webtuistes bekom. Dit bring mee dat ’n produsent sommer self ’n paar berekeninge kan maak oor bemesting. Die inligtingsera bevat… Read more »
  • Bio Charge improves plant vigour and growthBio Charge improves plant vigour and growth
    Bio Charge improves plant vigour and growth SA Grain Bio Charge is a unique in-furrow product designed to improve microbial activity in the soil, improve soil structure, improve stress tolerance, and ultimately improve plant vigour and growth. Bio Charge contains fish hydrolysate, condensed molasses solubles (CMS), seaweed extract, and plant… Read more »
  • HOE LYK GRAANGEWASSE SE RUILVOET IN 2024?HOE LYK GRAANGEWASSE SE RUILVOET IN 2024?
    HOE LYK GRAANGEWASSE SE RUILVOET IN 2024? SA Grain Inflasie is die toename van pryse oor ’n tydperk en kan breedwerpig beskou word as ’n maatstaf om die toename in pryse of in lewenskoste oor ’n tydperk in ’n land aan te dui. Elke jaar eis inflasie sy tol op… Read more »
  • Die impak van werklike VRAAG EN AANBOD op plaaslike graanpryseDie impak van werklike VRAAG EN AANBOD op plaaslike graanpryse
    Die impak van werklike VRAAG EN AANBOD op plaaslike graanpryse SA Grain 17/09/2024 Suid-Afrika se graanmarkte het eers in 1997 as ’n vrye mark begin funksioneer toe die Wet op die Bemarking van Landbouprodukte uitgevaardig en markte gedereguleer is. Dit het beteken dat markdeelnemers soos produsente, handelaars en verwerkers moes… Read more »
  • OU KUNSMISPRAKTYKE moet by NUWE WERKLIKHEDE AANPASOU KUNSMISPRAKTYKE moet by NUWE WERKLIKHEDE AANPAS
    OU KUNSMISPRAKTYKE moet by NUWE WERKLIKHEDE AANPAS SA Grain Die meeste navorsing wat huidige kunsmispraktyke vir somergrane ondersteun, dateer uit die laat 1990’s en vroeë 2000’s, terwyl kultivars en landboupraktyke sedertdien in talle opsigte handomkeer verander het. Daar is ’n dringende behoefte aan wetenskaplike, stelselgebaseerde navorsing oor kunsmistoediening en algehele… Read more »
  • Hoe kies ’n mens tussen chemiese en meganiese onkruidbeheer?Hoe kies ’n mens tussen chemiese en meganiese onkruidbeheer?
    Hoe kies ’n mens tussen chemiese en meganiese onkruidbeheer? SA Grain Onbeheerde onkruid – veral in die beginstadium van ’n gewas – is ’n kritieke aspek wat tot groot opbrengsverliese kan lei. Dit maak nie regtig saak of die onkruid chemies of meganies beheer word nie – wat saak maak… Read more »
  • Maximising sunflower yield with strategic planting timesMaximising sunflower yield with strategic planting times
    Maximising sunflower yield with strategic planting times SA Grain Sunflower is a versatile crop that thrives in various climates and soil types, and which is known for its high yield and adaptability. While sunflowers can withstand moderate drought due to their deep root system, the plants are sensitive to drought… Read more »
  • Will genome editing replace conventional plant breeding?Will genome editing replace conventional plant breeding?
    Will genome editing replace conventional plant breeding? SA Grain What if we could cure cancer? Use a pair of scissors to cut out that cancer-causing gene? Well, maybe we can. A genetic system called CRISPR-Cas9 was developed that allows us to edit gene sequences. The CRISPR-Cas9 system is derived from… Read more »
  • ’n Belegging in besproeiing verg noukeurige beplanning en onderhoud’n Belegging in besproeiing verg noukeurige beplanning en onderhoud
    ’n Belegging in besproeiing verg noukeurige beplanning en onderhoud SA Grain “Spilpunte bied ’n uitstekende oplossing om groot areas effektief en ekonomies te besproei deur bestuur te vergemaklik, waterverliese te beperk en terselfdertyd energieverbruik te optimaliseer. Om te verseker dat die investering in so ’n stelsel jou sal help om… Read more »
  • Wat is die dorsste? Watergebruik by akkerbougewasseWat is die dorsste? Watergebruik by akkerbougewasse
    Wat is die dorsste? Watergebruik by akkerbougewasse SA Grain Plante is dors. Dit word geskat dat ongeveer 200 miljoen liter water per sekonde nodig is om kos vir die wêreld se bevolking te produseer. Dit is soortgelyk aan die hoeveelheid water wat uit die Amasone-rivier in die see vloei (Figuur… Read more »

Daily Live is updated with the latest news from

Sa Grain Mag find out how to keep this page updated.