Afgri News Updates

Afgri news updates “A leading agricultural services company”. Visit Afgri website here or see the feed summary below.

  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Botha-broers van Greylingstad en Val
    Die vier Botha-broers van Greylingstad en Val in Mpumalanga (en hul pa) trek soos een man in dieselfde rigting. Hier is gesaaides, wild, beeste en braaikuikens, en planne om die volgende geslag ook sinvol by die familieboerdery te betrek. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie… Read more »
  • Grobbies to remain a Bull beyond 2026
    The Vodacom Bulls have secured the services of front rower, Johan Grobbelaar for another three years. Grobbies – as he is affectionately known at Loftus – will continue to apply his trade in the capital until June 2027. The junior Springbok alumni has notched up 123 club appearances ever since… Read more »
  • Chamberlain joins the Vodacom Bulls
    The Vodacom Bulls have acquired the services of utility back Boeta Chamberlain on an initial two-year deal from coastal outfit, the Hollywoodbets Sharks. The 25-year-old Paarl Boys’ High alumni will call the capital his home until June 2026. Chamberlain has featured in 51 franchise matches for the Durban-based side, 39… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jaques Hattingh
    Jaques Hattingh van CJ Hattingh-boerdery naby Bethlehem in die Vrystaat het vele ysters in die vuur. Hy is ‘n Graan SA Groei-vir-Goud wenner vir sojabone, doen kontrakteurswerk, voer masjinerie in en bestuur ook sy eie vloot vragmotors. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Schalk van der Walt
    Schalk van der Walt van Gelykfontein naby die Gariepdam in die Oos-Kaap, vat voor met Nguni’s en inheemse veldbokke in die Karoo. Die onderneming spog egter ook met verskeie kampioen-resiesperde uit hul stoetery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie! The… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Lukas Lessing
    Vrystaat Jongboer van die Jaar, Lukas Lessing, boer saam met sy familie by Marquard. ‘n Bedryfsielkundige is vroeg-vroeg betrek om elkeen se plek te help identifiseer in hierdie gemengde boerdery, wat ook gronde by Ladybrand bewerk. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jimie Malan
    Ons kuier by Jimie Malan van Malanseuns Plesierplante, net noord van Pretoria. Hy is aangewys as Agri SA se Nasionale Jongboer vir 2023 en dié kwekery voer ook uit na verskeie lande. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie! The post… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Mornay Verster
    As ‘n man op 12 sy eerste stuk grond met beeste koop, kom besigheidservaring en beesteelt van ver af. Mornay Verster boer naby Tweespruit, Vrystaat, en bedryf verskeie stoeterye onder die Le Roc-vaandel. Daar is ook ‘n hotel in Frankryk ter sprake… Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hendré Kachelhoffer
    Twee plattelandse skole het in Kroonstad in die Vrystaat saamgesmelt om as Hoërskool Trio verbeterde onderrig te bied. Hendré Kachelhoffer verduidelik hulle fokus op landbou, akademiese – en tegniese vakke. Hier kry selfs die dorpskinders behoorlike blootstelling aan boerdery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Richard Godfree-Thom
    ‘n Jongman met ‘n groot passie vir katoen, dis Richard Godfree-Thom buite Hartswater, Noord-Kaap. Sy navorsing en volgehoue proewe maak van hom ‘n leier; nie net in die streek nie, maar ook in die breër katoenbedryf. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week… Read more »

Daily Live is updated with the latest news from

Afgri find out how to keep this page updated.