Afgri news updates “A leading agricultural services company”. Visit Afgri website here or see the feed summary below.

  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Albie Rautenbach
    Langlyf Tuli’s by Reitz in die Oos-Vrystaat is die oudste stoetery van sy soort in SA en eienaar, Albie Rautenbach, het ‘n diep vertroue in die waarde wat basterkrag ontsluit. Sy belange strek egter veel wyer as boerdery, onder meer met eiendomsbeleggings oorsee. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Des en Derick Erasmus
    Die manne agter die ikoniese Jasmyn-padstal by Hartebeespoort, Des en Derick Erasmus, volg so ver moontlik biologiese boerderypraktyke in hulle suksesvolle groente- en suiwelboerdery en kleinhandelswinkel. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie! The post Dié week op Landbouweekliks | Kuier… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johannes PotgieterDié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johannes Potgieter
    Johannes Potgieter van Rietkuil (Delmas-distrik, Mpumalanga) het homself in landbou verdiep met sy opbergingsfasiliteit wat buiten sy eie graan ook dié van ander boere stoor. Hy is ook Suid-Afrika se kampioen-tydrenjaer… Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!   The post… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Paul CollettDié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Paul Collett
    Paul Collett van Speelmanskop naby Cradock in die Oos-Kaap is ‘n herlewingslandbouer in murg en been. Sy oogmerk is om deurgaans ‘n geïntegreerde, gebalanseerde omgewing te skep waar grond, gewasse, lewendehawe en mense gedy. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Niel WilkeDié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Niel Wilke
    Niel Wilke van Glentana in die Somerset-Oos-distrik van die Oos-Kaap is die MPO se Rentmeester-kampioen vir 2023. Vir hom is volhoubaarheid gelyk aan winsgewendheid en omgee vir mens, omgewing, en natuurlik sy diere. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie! The… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met JJ de Nysschen
    JJ de Nysschen boer in Letsitele, Limpopo. Daar heers ‘n hegte band tussen pa Koos en hierdie voormalige jongboer van dié provinsie, wat woeker met sitrus en braaihoenders, en ook beeste en wild. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie! The… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Merensky Landbou Akademie
    Merensky Landbou Akademie op Tzaneen in Limpopo het sy deure in 1936 geopen. Vandag gaan sowat 1 300 seuns en dogters hier skool, met avoboorde en Pinzyl-beeste as deel van hulle praktiese ervaring. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!  … Read more »
  • New Public Beneficiary Banking DetailsNew Public Beneficiary Banking Details
    The post New Public Beneficiary Banking Details appeared first on AFGRI Production. Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Madelé Ferreira
    Madelé Ferreira is die dryfveer agter die Mooihoek-aarbeiplaas naby Hankey in die Oos-Kaap. Sy en haar man ken van klippe kou, maar nie van terugstaan vir enige uitdaging nie. Aarbeie word heeljaar aan plaaslike en internasionale markte voorsien. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks… Read more »
  • Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Dian Landman
    Dian Landman is 2023 se Jongboer van die Jaar in die Oos-Kaap. Lactimar is ‘n groot suiwelboerdery in die Tsitsikamma, wat tot 3 500 koeie melk. Tydens ons besoek het bek-en-klouseer skaars 6 km van sy grensdraad gedreig. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks… Read more »

Daily Live is updated with the latest news from

Afgri find out how to keep this page updated.