Sa Grain Mag news updates “Sagrainmag”. Visit Sa Grain Mag website here or see the feed summary below.
- TRUMP EN TARIEWE – wat leer die geskiedenis ons?TRUMP EN TARIEWE – wat leer die geskiedenis ons? SA Grain 23/04/2025 OM DIE KOMPLEKSE MARKOMGEWING EN GEOPOLITIEKE SKUIWE VAN VANDAG TE VERSTAAN, KAN SOMMIGE VAN DIE ANTWOORDE IN DIE VERLEDE GESOEK WORD. PRESIDENT TRUMP HET AAN DIE BEGIN VAN 2025 ’N STREEP TARIEWE INGESTEL WAT WÊRELDMARKTE ONTWRIG HET. Tesame… Read more »
- SAADPRYSE VIR SOMERGRAAN: 2025SAADPRYSE VIR SOMERGRAAN: 2025 SA Grain GRAAN SA SPEEL ’N SLEUTELROL IN DIE DEURLOPENDE MONITERING VAN INSETPRYSE NAMENS SY LEDE, MET SPESIFIEKE FOKUS OP SAADPRYSE OOR TYD OM DEURSIGTIGHEID TE BEVORDER EN MEDEDINGING IN DIE SAADBEDRYF AAN TE MOEDIG. HIERDIE POGING STEL PRODUSENTE IN STAAT OM MEER INGELIGTE EN KOSTE-EFFEKTIEWE… Read more »
- What does the increase of the minimum wage mean to producers?What does the increase of the minimum wage mean to producers? SA Grain On 4 February 2025, the Minister of Labour published the adjusted national minimum wage (NMW) rates in the Government Gazette. The increase from R27,58 to R28,79 is a 4,4% increase for each ordinary hour worked by farm… Read more »
- Wat is die ideale BOERDERYSTRUKTUUR vir families wat saam boer?Wat is die ideale BOERDERYSTRUKTUUR vir families wat saam boer? SA Grain In Suid-Afrika moet produsente daagliks, weekliks en jaarliks besluite neem om welvaart te skep en dit te behou om te kan voortbestaan. Daar is soveel derduisende besluite wat geneem moet word dat produsente soms een van die belangrikste… Read more »
- Bate- en insetfinansieringsopsies – alternatiewe finansiersBate- en insetfinansieringsopsies – alternatiewe finansiers SA Grain Merchant West, as ’n finansiële instelling wat toegewyd is aan die groei en volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse landbousektor, erken die deurslaggewende rol wat toegang tot voldoende finansiering speel in die sukses van boerderybedrywighede. Vir produsente om te floreer moet hulle toegerus wees… Read more »
- BATEFINANSIERING: hefboom vir groter mededingendheid in die landbousektorBATEFINANSIERING: hefboom vir groter mededingendheid in die landbousektor SA Grain Die landbousektor is die ruggraat van die Suid-Afrikaanse ekonomie en is verantwoordelik vir die voorsiening van voedselsekerheid, werkskepping en uitvoeromsette. Die sektor word gekenmerk deur verskeie uitdagings: wisselvallige markpryse, onvoorspelbare weerstoestande en hoë operasionele koste soos brandstof en kunsmis. Operasionele… Read more »
- Bewaringslandbou: ’n stelsel wat op die lange duur floreerBewaringslandbou: ’n stelsel wat op die lange duur floreer SA Grain Sommige produsente word gedwing om die omskakeling van konvensionele produksiestelsels na bewaringslandboustelsels te oorweeg. Ongeag die rede waarom hulle wil oorskakel, bly die vraag rakende winsgewendheid altyd ’n kwessie. Vir Danie Joubert van Koster en sy seuns, Pieter en… Read more »
- Die geheim agter suksesvolle diversifikasieDie geheim agter suksesvolle diversifikasie SA Grain Produsente in Suid-Afrika word daagliks gekonfronteer met uitdagings soos wisselende weerpatrone, stygende insetkoste en ’n onvoorspelbare ekonomie. Dit is daarom riskant om slegs op een bron van inkomste staat te maak. Diversifikasie – die uitbreiding van inkomstegeleenthede – is ’n effektiewe manier om… Read more »
- Bestuur jou boerdery se beperkings om die somme te help klopBestuur jou boerdery se beperkings om die somme te help klop SA Grain Landbouprodusente is gewoond om vele probleme te trotseer. Een daarvan is dat die somme nie klop nie. As produsente egter op dieselfde manier bly produseer, moet daar nie verwag word dat die uitkoms gaan verander nie. Produsente… Read more »
- Wat is a restricted agricultural remedy and how to comply?Wat is a restricted agricultural remedy and how to comply? SA Grain In August 2023, the Regulations relating to Agricultural Remedies were published under the Fertilisers, Farm Feeds, Agricultural Remedies and Stock Remedies Act (Act No. 36 of 1947). As the name suggests, these regulations are specific to the products… Read more »
Daily Live is updated with the latest news from
Sa Grain Mag find out how to keep this page updated.