Sa Grain Mag news updates “Sagrainmag”. Visit Sa Grain Mag website here or see the feed summary below.

  • “Staygreen”: Die wetenskap agter mielies wat langer groen bly“Staygreen”: Die wetenskap agter mielies wat langer groen bly
    In moderne mielieproduksie is mielies se vermoë om langer groen te bly nie net ’n visuele verskynsel nie – dit is inderwaarheid ’n meetbare voordeel en teken van ’n gesonde mielieplant. Deur te verstaan hoe genetika, fisiologie en gewasbestuur saamwerk om die sogenaamde staygreen-eienskap te behou, kan produsente topopbrengste met… Read more »
  • Staygreen in maize: the science behind the termStaygreen in maize: the science behind the term
    In modern maize production, staying green isn’t just a visual cue – it’s a measurable advantage and sign of a healthy, powerful crop. Understanding how genetics, physiology, and crop management interact to preserve staygreen is key to unlocking consistent, high-performing maize across diverse environments. Dr Rikus Kloppers, crop disease specialist… Read more »
  • Ekonomiese aanwysers en prysbewegings in 2025Ekonomiese aanwysers  en prysbewegings in 2025
    DIE PRESTASIE VAN DIE EKONOMIE WORD GROOTLIKS BEÏNVLOED DEUR ’N HANDVOL SLEUTELAANWYSERS WAT DIE MARK SE RIGTING AANDUI EN PRODUSENTE SE BESLUITE OOR PRODUKSIE, BELEGGINGS EN RISIKO­BESTUUR VORM. In 2025 funksioneer Suid-Afrikaanse graanprodusente in ’n uitdagende en dinamiese omgewing waar prysbewe­gings nie bloot toevallig plaasvind nie, maar die resultaat is… Read more »
  • WINTERGRANE: vooruitsigte vir die 2025/2026-seisoenWINTERGRANE: vooruitsigte vir die 2025/2026-seisoen
    10/07/2025 DEURSIGTIGE MARKINLIGTING IS DIE HOEKSTEEN VAN ’N VRYEMARK­STELSEL. GELYKE TOEGANG TOT BETROUBARE DATA VERSEKER DAT ALLE MARKDEELNEMERS, VAN PRODUSENTE TOT HANDELAARS, INGELIGTE BESLUITE KAN NEEM. Teen Oktober 2025 het Suid-Afrika se wintergraanbedryf die eer­ste­ bemarkingsmaand van die 2025/2026-seisoen betree. Hoewel dit nog vroeg is, bied beskikbare markinligting reeds ’n… Read more »
  • Working safely with hazardous chemicals on grain farmsWorking safely with hazardous chemicals on grain farms
    Part 2 Grain farming is a cornerstone of South Africa’s agricultural economy, contributing directly to national food security and supplying raw materials to industries such as food processing and animal feed. The sector not only sustains livelihoods and rural communities but also ensures that households across the country have consistent… Read more »
  • Driving the future of agriculture: why SA needs genome editingDriving the future of agriculture: why SA needs genome editing
    Plant breeding has changed significantly in the last 100 years. Just like cars, there are different vehicles to use depending on the desired outcome. Like a classic car, conventional breeding will get you where you need to go; maybe the journey will be longer and with more stops, but you… Read more »
  • Belê in presisietegnologie vir beter grond, hoër opbrengs en groter winsBelê in presisietegnologie  vir beter grond, hoër opbrengs en groter wins
    In die wêreld van moderne landbou is presisietegnologie nie meer ’n luukse nie maar ’n gegewe. Dit is ’n hulpmiddel waarmee produsente hul wins kan verhoog deur insetkoste meer doeltreffend te bestuur. Dié tegnologie bereik egter slegs sy volle potensiaal wanneer die produsent persoonlik betrokke raak en belangstelling toon in… Read more »
  • Onder- én oordosering veroorsaak onkruidweerstandOnder- én oordosering veroorsaak onkruidweerstand
    Weerstand van onkruid teen onkruid­doders is nie ’n “tweesnydende swaard” nie, maar eerder “driesnydend” wanneer die drie belangrikste maniere waarop weerstand by onkruid ontwikkel in ag geneem word. Dit is: (i) deur ’n mutasie, oftewel die natuurlike ontstaan van ’n verandering, in die molekulêre samestelling van die onkruiddoder se teikenensiem… Read more »
  • SA CLIMATE SHIFTS: past, PRESENT and BEYONDSA CLIMATE SHIFTS: past, PRESENT and BEYOND
    Climate change due to increased carbon dioxide and greenhouse gases was first described in the Charney report of 1979. This first report sparked much debate, research, and political rivalry over the last 46 years and this has blurred the general public’s understanding of the topic. While there is much debate… Read more »
  • SLAKKE BEDREIG WES-KAAPSE GEWASVERBOUINGSLAKKE BEDREIG WES-KAAPSE GEWASVERBOUING
    Dop- en naakslakke is irriterende peste in tuine en kwekerye, maar kan oornag uitwissende skade aanrig aan produ­sente se landerye waar nuut aangeplante gewasse ontkiem. Hierdie ongewerwelde peste is alomteenwoordig in die Wes-Kaap, waar hulle konstante druk op wingerde uitoefen. As die klimaat egter in hulle guns draai, takel hulle… Read more »

Daily Live is updated with the latest news from

Sa Grain Mag find out how to keep this page updated.